Description

AFK1503 Werkopdrag 6 (Portefeulje) Memo | Due 15 Oktober 2025. All questions fully answered. DEEL 1: FONETIEK Vraag 1 1.1 Transkribeer Teks (A) foneties. |Transcribe Teks (A) phonetically. (10) Teks (A) Niemand weet waarheen sy gegaan het nie. Eergister het sy nog hereksamen geskryf. Haar familie wonder of hulle haar ooit weer sal sien. Die polisie volg alle leidrade op. 1.2 Korrigeer die foute in die fonetiese transkripsies in 1.2.1 tot 1.2.5. Skryf die korrekte vorm van die transkripsie neer en verduidelik wat jy gekorrigeer het. | Correct the mistakes in the phonetic transcriptions in 1.2.1 to 1.2.5. Write down the correct form of the transcription and explain how you corrected it. (5 x 2 = 10) Let wel: die foute kan verwys na reëls wat nie reg toegepas is nie, of dit kan ’n fout in die woord self wees. Please note: the mistakes can refer to rules that have not been applied correctly, or it could be a mistake in the word itself. 1.2.1 weer = [v:er] 1.2.2 Jy moet my verduidelik. = [jəi mut məi fərdəidələk/] 1.2.3 ongelooflik = (ɔnxəlo:flək) 1.2.4 interessant = [əntərəssant] 1.2.5 Ek hou van jou. = [ɛk] [ɦoeu] [fan] [joeu//] Subtotaal: (20) 3 DEEL 2: Morfologie (Woordvorming) Vraag 1 Gebruik die affikse in kolom A om nuwe woorde te vorm met die stamme uit kolom B. | Use the affixes in column A to form new words with the stems in column B. VOORBEELD (EXAMPLE) Affiks Stam Antwoord ont- + -lik sag Ontsaglik A B Antwoord Affikse Stamme Tik jou antwoord in die kolom (Please type you answer in this column) 1.1 -loos vriend 1.2 anti- wil 1.3 be- depressant 1.4 -skap reuk 1.5 on-+ -ig woon (5) Vraag 2 Gebruik ʼn fleksievorm om woorde te vorm van die onderstaande voorbeelde. | Use a flexi morpheme to form words of the examples below. Voorbeeld: verlede tyd (werk) ge- + werk 2.1 Meervoud: kuiken 2.2 Verkleining: mandjie 2.3 Adjektief: gesond 2.4 Verlede tyd: slaap 2.5. Infinitief: eet (5) 4 Vraag 4 Ontleed die volgende woorde morfologies. Voorbeeld/Example: kantoordeur = kantoor (stam) + deur (stam). | Analyze the following words morphologically, for example: kantoordeur = kantoor (stem) + deur (stem). 4.1 posseël 4.2 gebergte 4.3 slaapkamerstel 4.4 oeroud (10) Subtotaal: 20 DEEL 3: Sintaksis (Sinsleer) Vraag 1 1.1 Skryf ’n voorbeeldsin neer vir die volgende grammatikarëel: | Write down an example sentence for the following grammatical rule: (2) In Afrikaans gebruik ons gewoonlik twee negatiewe woorde in die ontkennende vorm. Skryf ʼn sin neer om dit illustreer: Vraag 2 2.1 Herrangskik die woorde hieronder om een grammatikale sin te vorm. | Rearrange the words below to form one grammatical sentence. (2) Note: There is more than one option available here. televisie | terwyl | nie | ek | jy | so | nie | raas | kyk | kan | Vraag 3 5 3.1 Identifiseer die twee foute in die volgende sinne en verduidelik hoe dit reggestel moet word. | Identify the two mistakes in the following sentences and explain how they must be corrected. You are allowed to answer this question in English. (4) [SIN 1] Hy sal die groente twee weke terug koop. [SIN 2] Ek nie dink hy is gelukkig daaroor nie. Subtotaal: 20 Totaal: 50

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

18
    18
    Your Shopping Cart
    MRL2601 Assignment 2
    R50.00
    MNG4801 Assignment 03 2025 Answers Due Date October 2025

    Seller:

    BradleyCooper*

    Price: R53.00
    R53.00
    GGH3705 MAY/JUNE PORTFOLIO 2025 - FULLY ANSWERED (DUE 30 MAY 2025)
    R100.00
    LLW2601 ASSIGNMENT 2 SEMESTER 1 2025 - FULLY ANSWERED
    LLW2601 ASSIGNMENT 2 SEMESTER 1 2025 - FULLY ANSWERED
    Seller:

    The Smart Slacker

    Price: R100.00
    R100.00
    HRM2605 ASSIGNMENT 3 SEMESTER 1 2025 - FULLY ANSWERED (DUE 6 MAY 2025)
    R100.00
    TPF2601 Assignment 50 Answers Year 2024
    TPF2601 Assignment 50 Answers Year 2024
    Seller:

    Andre

    Price: R50.00
    R50.00
    MCL5902 Assignment 1 Memo | Due 22 May 2025
    MCL5902 ASSIGNMENT 1 2025 - FULLY ANSWERED (DUE 22 MAY 2025)
    Seller:

    The Smart Slacker

    Price: R100.00
    R100.00
    PDU3701 Assignment 3 2025
    PDU3701 Assignment 3 2025
    Seller:

    The Smart Slacker

    Price: R60.00
    R60.00
    QMI1500 ASSIGNMENT 03 SOLUTIONS SEMESTER 1 2024
    R50.00
    VAP2601 Assignment 2 Due 8th May 2024
    VAP2601 Assignment 2 Due 8th May 2024
    Seller:

    Unisian

    Price: R50.00
    R50.00
    TMS3708 ASSIGNMENT 4 2025 - FULLY ANSWERED (DUE 28 JULY 2025)
    TMS3708 ASSIGNMENT 4 2025 - FULLY ANSWERED (DUE 28 JULY 2025)
    Seller:

    The Smart Slacker

    Price: R100.00
    R100.00
    SEP1501 Assignment 2 Due September 2024
    SEP1501 Assignment 2 Due September 2024
    Seller:

    Unisian

    Price: R50.00
    R50.00
    COS3701 Assignment 3 Memo | Due August 2025

    Aimark94

    Price: R50.00
    R50.00