Description

Vraag 1

In Leereenheid 3 word daar onder meer aandag geskenk aan die kenmerke van Loftus
Marais se poësie. Lees Leereenheid 3, asook Loftus Marais se gedig, “Die digter”
(beskikbaar op e-reserwes), en beantwoord dan die volgende vrae oor hierdie gedig:

1.1
Identifiseer enige drie kenmerke van Loftus Marais se poësie wat in die gedig
voorkom.

(3)
1.2 Noem ’n voorbeeld uit die gedig van elkeen van die kenmerke wat jy by 1.1
geïdentifiseer het.

(3)
1.3 Wie is aan die woord in versreël 21-23 wanneer daar dialoog voorkom?
(1)
1.4 Haal een woord uit die vierde strofe aan wat gebruik word om die “lemoene” te
beskryf.

(1)
1.5 Noem een van die dinge wat die digter in die winkelsentrum sien, soos dit in die
derde strofe uiteengesit word.

(1)
(1)
[10]

Vraag 2
1.6 Waaroor sing “die digter” klaagliedjies in die slotstrofe van die gedig?

In Leereenheid 4 word daar onder meer aandag geskenk aan die kenmerke van Ronelda S.
Kamfer se poësie. Lees Leereenheid 4 en Kamfer se gedig, “die huisvrou” (beskikbaar op ereserwes), en
beantwoord dan
die
volgende
vrae
oor
hierdie
gedig:

2.1
Identifiseer enige drie kenmerke van Ronelda S. Kamfer se poësie wat in die gedig
voorkom.

(3)
2.2 Noem ’n voorbeeld uit die gedig van elkeen van die kenmerke wat jy by 2.1
geïdentifiseer het.

(3)
2.3 Haal een voorbeeld van alliterasie aan uit “die huisvrou”. Maak seker dat jy die klank
wat herhaal duidelik aandui.

(1)
2.4 Haal een voorbeeld van assonansie aan uit “die huisvrou”. Maak seker dat jy die
klank wat herhaal duidelik aandui.

(1)
2.5 Wie se lyke was heel waarskynlik in die “bodybags” waarna daar in versreël 11 en 12
verwys word?

(1)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “AFK2601 Assignment 2 (Werkopdrag) Semester 1 2026 – Due 16 April 2026”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

About this AFK2601 resource

This downloadable Assignment Study Resource is listed for the UNISA module AFK2601. Review the document title, description, seller information, price and learner reviews before purchasing to make sure it matches your current module requirements.

StudyPass helps distance-learning students search by module code and discover notes, revision material and study resources shared by independent sellers. Always compare the resource details with your latest official UNISA tutorial letters and assessment instructions.

Search for another UNISA module code or visit the UNISA Study Hub for practical distance-learning and exam-preparation tips.

0
    0
    Your Shopping Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop