Description

AFK2604 Werkopdrag 2 Memo | Due 19 Junie 2025. ALL 5 ghost stories provided.
Vraag 1
1. Om hierdie vraag te kan beantwoord, moet jy eers die hele studiegids (al vier leereenhede)
oorsigtelik lees – insluitend die inleiding – soos wat jy alreeds gedoen het vir Werkopdrag 01. Jy
moet JOU EIE WOORDE gebruik en studente wat direk uit die gids oorskryf, sal gepenaliseer
word: Skryf telkens by elke vraag hieronder ‘n paar verduidelikende paragrawe:
A) Wat is die doelwit (goal) van die module?
B) Waaroor handel hierdie module (content)?
C) Wat is die leeruitkomste (learning outcomes) van die module?

Vraag 6
Om hierdie vraag te kan beantwoord, moet jy leereenheid 2 in die studiegids deeglik bestudeer en deurwerk. Dit sal beslis tot jou voordeel strek as jy reeds aktiwiteit 2.8 voltooi het. Kies enige EEN van die volgende vier spookstories wat beskikbaar is op die AFK2604 ereserweblad van die biblioteek:  “My spook-ontmoeting” deur C.J. Langenhoven  “Spookstorie” deur Fanie Viljoen  “ʼn Doodgewone vrou” deur Marita van der Vyver  “Vrou van die stormnag” deur Adriaan Snyman  “In die tonnel” deur Johann van Lill Skryf ʼn opstel waarin jy jou een gekose spookstorie analiseer. In jou analise moet jy spesifiek aandag gee aan die volgende aspekte: (1) Inleiding en slot (5) (2) Die spookkarakter (5) (3) Die bespookte ruimte (5) (4) Die sentrale gebeurtenis in die spookstorie (5) (5) Die gebruik van tyd en/of die belang van die verlede in die spookstorie (5) (6) Die tema van die spookstorie (5) Ek stel voor dat jy jou opstel begin met ʼn inleidende paragraaf (ongeveer 50-100 woorde) waarin jy kortliks uiteensit waaroor jy gaan skryf, dan ʼn paragraaf van ongeveer 100-150 woord oor elk van die bostaande vyf aspekte, en dit afsluit met ʼn slotparagraaf (ongeveer 50-100 woorde) waarin jy ʼn samevatting van die hoofpunte van jou opstel skryf.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

7
    7
    Your Shopping Cart
    EML1501 Assignment 5 Semester 2 2023
    EML1501 Assignment 5 Semester 2 2023
    Seller:

    Unisian

    Price: R60.00
    R60.00
    CIC2601 MQS
    CIC2601 MQS
    Seller:

    Serena

    Price: R0.00
    R0.00
    FDEME3L or CIC2601 Older Memo 2016 - 2018
    FDEME3L or CIC2601 Older Memo 2016 - 2018
    Seller:

    Serena

    Price: R50.00
    R50.00
    APY2602 Assignment 2 Semester 2 Memo | Due September 2025
    R100.00
    ENG2604 MAY/JUNE EXAM 2025 - FULLY ANSWERED (DUE 20 MAY 2025)
    ENG2604 MAY/JUNE EXAM 2025 - FULLY ANSWERED (DUE 20 MAY 2025)
    Seller:

    The Smart Slacker

    Price: R100.00
    R100.00
    ENG1504 Assignment 2 Semester 2 Memo | Due September 2025
    R50.00
    HRPYC81 Project 2 Assignment 4 Memo | Due October 2025
    R50.00