Description
AFK1506 Assignment 3 Memo | Due 3 September 2025. All questions fully answered. Bestudeer Leereenheid 4 in die studiegids en die verhaal “Mielieman” deur Jaco Jacobs. Beantwoord dan die volgende vrae oor “Mielieman”. Study Learning unit 4 in the study guide and the short story “Mielieman��� by Jaco Jacobs. Answer the following questions about “Mielieman”. 1.1. Volgens Van Graan & Cochrane (2018:76) is lees ’n basisvaardigheid vir ’n kind se kognitiewe, emosionele en sosiale ontwikkeling asook akademiese prestasie. Noem drie spesifieke vaardighede wat jong lesers kan ontwikkel deur “Mielieman” te lees. Motiveer telkens jou antwoord deur spesifiek op “Mielieman” te fokus en konkrete voorbeelde uit die verhaal te verskaf According to Van Graan & Cochrane (2018:76) reading is a basic skill for a child’s cognitive, emotional and social development in addition to academic achievement. Name three specific skills that a young reader can develop by reading “Mielieman. Motivate in each instance your answer by specifically focusing on “Mielieman” and providing concrete examples from the text. (6) 1.2. Noem drie rolspelers wat “Mielieman” kan gebruik om goeie leesgewoontes onder kinders te bevorder. Name three role players that can use “Mielieman” to develop good reading habits among children. (3)
fathima77 –
⭐⭐⭐⭐⭐