Description
AFK1501 Assignment 3 (Portfolio) Semester 1 Memo | Due 23 May 2025. All questions fully answered. ο Vraag 1: LiterΓͺre Fiksie
1. Werk aandagtig deur Leereenheid 1 en beantwoord die volgende kortvrae in jou eie woorde:
1.1. Wat is, volgens Smuts (1979), die drie basiese struktuurelemente wat prosawerke vorm?
1.2. Hoe sal jy die konsep van “gebeure” in die prosagenre definieer?
1.3. Hoe verskil die karakterisering in die kortverhaal van diΓ© in die roman?
1.4. Wat is die rol van “ruimte” in die prosateks?
1.5. Wat word bedoel met die term “vertelinstansie”?
1.6. Hoe kan “identifisering” met die “Ander” in ‘n verhaal verduidelik word?
1.7. Wat is die funksie van die plot in ‘n prosateks?
1.8. Noem twee maniere waarop die ruimte in ‘n verhaal die karakter kan beΓ―nvloed.
1.9. Hoe kan die verteller in ‘n kortverhaal as ‘n “katalisator” optree?
Vraag 2: LiterΓͺre fiksie en Dorado deur Tom Dreyer
2. Dien Ε hersiene en verbeterde weergawe in van die essay wat jy vir Vraag 1 in Werkopdrag 2
ingelewer het. Skryf Ε essay van ongeveer 1000 tot 1200 woorde waarin jy literΓͺre fiksie as
prosa-genre bespreek en dan ook waarom Dorado deur Tom Dreyer Ε voorbeeld daarvan is.
ο Vraag 3: Die Radiodrama
3. Lees Cruywagen se inleiding tot Droomskip en ander radiodramas (beskikbaar as e-reserwe).
Luister dan na Eendag in Alicante (hier of via die moduleblad beskikbaar), βn radiodrama deur
Mari Snyman. Beantwoord daarna die volgende vrae.
3.1. Noem die drie klankkomponente waaruit βn hoorspel bestaan.
3.2. Met watter twee soorte klankkomponente open die eerste toneel in Eendag in Alicante?
3.3. Om welke doel word musiek hoofsaaklik in βn hoorspel aangewend?
3.4. Musiek kan vir nog βn ander doel in die radiodrama aangewend word. Verduidelik hierdie
doel en dui aan of musiek op hierdie wyse in Eendag in Alicante gebruik word.
3.5. In verskillende tonele in Eendag in Alicante hoor ons die geruis van mense of die geluid van
voΓ«ls in die agtergrond. Is hierdie praktiese of verpakte byklanke? Motiveer jou antwoord.
3.6. Waaroor is Mira spyt?
3.7. Hoekom het Lourens Texas toe gevlug?
3.8. Wat is die twee verskillende betekenisse wat vir Mira se naam gegee word?
ο Vraag 4: PoΓ«sie
4. Lees die gedig βSwart Septemberβ deur Koos Kombuis (beskikbaar as e-reserwe) en
beantwoord dan die volgende vrae.
4.1. Wat is βn Namibroos?
4.2. Watter stylfiguur tref ons aan in reΓ«ls 3, 5 en 6? Haal die tersaaklike deel uit elke reΓ«l aan
en dui met onderstreping aan waar die stylfiguur aangetref word.
4.3. Waarom sou βn mens normaalweg September as die βmooiste, mooiste maandβ wou
beskryf?
4.4. Na watter jaar en historiese tydperk word daar in die gedig verwys? Haal twee voorbeelde
uit die gedig aan om jou antwoord te staaf.
4.5. Waarvan is die laaste strofe βn parodie?
4.6. Na wie verwys die naam βTreurnichtβ in die laaste strofe van die gedig? Op watter ander
woorde word met die gebruik van hierdie naam gesinspeel?
ο Vraag 5: Reflektiewe Essay
5. Skryf βn reflektiewe essay van minstens 600 woorde waarin jy oor jou leerervaring in
AFK1501 besin. Verwys na die volgende:
ο¬ Die voorgeskrewe tekste.
ο¬ Die aktiwiteite in die studiegids.
ο¬ Die leeruitkomste van die module.
ο¬ Hoe hierdie module by jou graadprogram inskakel.
ο¬ Hou die kennis wat jy in hierdie module opgebou het bydra tot die kennis en vaardighede
wat jy eendag in jou loopbaan kan gebruik.
Reviews
There are no reviews yet.