Description

AFK2604 Werkopdrag 2 Memo | Due 19 Junie 2025. ALL 5 ghost stories provided. Om hierdie vraag te kan beantwoord, moet jy leereenheid 2 in die studiegids deeglik
bestudeer en deurwerk. Dit sal beslis tot jou voordeel strek as jy reeds aktiwiteit 2.8 voltooi
het.
Kies enige EEN van die volgende vier spookstories wat beskikbaar is op die AFK2604 ereserweblad
van die biblioteek:
 “My spook-ontmoeting” deur C.J. Langenhoven
 “Spookstorie” deur Fanie Viljoen
 “ʼn Doodgewone vrou” deur Marita van der Vyver
 “Vrou van die stormnag” deur Adriaan Snyman
 “In die tonnel” deur Johann van Lill
Skryf ʼn opstel waarin jy jou een gekose spookstorie analiseer. In jou analise moet jy
spesifiek aandag gee aan die volgende aspekte:
(1) Inleiding en slot (5)
(2) Die spookkarakter (5)
(3) Die bespookte ruimte (5)
(4) Die sentrale gebeurtenis in die spookstorie (5)
(5) Die gebruik van tyd en/of die belang van die verlede in die spookstorie (5)
(6) Die tema van die spookstorie (5)
Ek stel voor dat jy jou opstel begin met ʼn inleidende paragraaf (ongeveer 50-100 woorde)
waarin jy kortliks uiteensit waaroor jy gaan skryf, dan ʼn paragraaf van ongeveer 100-150
woord oor elk van die bostaande vyf aspekte, en dit afsluit met ʼn slotparagraaf (ongeveer
50-100 woorde) waarin jy ʼn samevatting van die hoofpunte van jou opstel skryf.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

9
    9
    Your Shopping Cart
    MRL3702 ASSIGNMENT 1 SEMESTER 1 2025
    MRL3702 ASSIGNMENT 1 SEMESTER 1 2025
    Seller:

    The Smart Slacker

    Price: R100.00
    R100.00
    IOS2601 Older Notes
    IOS2601 Older Notes
    Seller:

    Lawkid

    Price: R0.00
    R0.00
    IOP4861 Assignment 01 Answers MCQ (Quiz) 2025
    IOP4861 Assignment 01 Answers MCQ (Quiz) 2025
    Seller:

    PrettyStandard

    Price: R45.00
    R45.00
    FIS2603 ASSIGNMENT 2 SEMESTER 1 2025 - FULLY ANSWERED
    FIS2603 ASSIGNMENT 2 SEMESTER 1 2025 - FULLY ANSWERED
    Seller:

    The Smart Slacker

    Price: R60.00
    R60.00
    RSK2602 Assignment 1
    RSK2602 ASSIGNMENT 1 SEMESTER 1 2025
    Seller:

    The Smart Slacker

    Price: R60.00
    R60.00
    CHL2601 ASSIGNMENT 3 2025 - FULLY ANSWERED (DUE 6 JUNE 2025)