Description
AFK2604 Werkopdrag 2 Memo | Due 19 Junie 2025. ALL 5 ghost stories provided. Om hierdie vraag te kan beantwoord, moet jy leereenheid 2 in die studiegids deeglik
bestudeer en deurwerk. Dit sal beslis tot jou voordeel strek as jy reeds aktiwiteit 2.8 voltooi
het.
Kies enige EEN van die volgende vier spookstories wat beskikbaar is op die AFK2604 ereserweblad
van die biblioteek:
“My spook-ontmoeting” deur C.J. Langenhoven
“Spookstorie” deur Fanie Viljoen
“ʼn Doodgewone vrou” deur Marita van der Vyver
“Vrou van die stormnag” deur Adriaan Snyman
“In die tonnel” deur Johann van Lill
Skryf ʼn opstel waarin jy jou een gekose spookstorie analiseer. In jou analise moet jy
spesifiek aandag gee aan die volgende aspekte:
(1) Inleiding en slot (5)
(2) Die spookkarakter (5)
(3) Die bespookte ruimte (5)
(4) Die sentrale gebeurtenis in die spookstorie (5)
(5) Die gebruik van tyd en/of die belang van die verlede in die spookstorie (5)
(6) Die tema van die spookstorie (5)
Ek stel voor dat jy jou opstel begin met ʼn inleidende paragraaf (ongeveer 50-100 woorde)
waarin jy kortliks uiteensit waaroor jy gaan skryf, dan ʼn paragraaf van ongeveer 100-150
woord oor elk van die bostaande vyf aspekte, en dit afsluit met ʼn slotparagraaf (ongeveer
50-100 woorde) waarin jy ʼn samevatting van die hoofpunte van jou opstel skryf.
Reviews
There are no reviews yet.