Description
AFK2603 Werkopdrag 8 (Portefeulje) Memo | Due 21 Oktober 2025. All questions fully answered. Vraag 1 (10)
1.1 Beantwoord die volgende waar^of*onwaar vrae. Skryf slegs die vraagnommer en âwaarâ of âonwaarâ, byvoorbeeld: 1.6*â^onwaar. (5)
1.1.1 Spraakklanke kan saamsmelt deur*die proses van^metathesis.
1.1.2 Die spraakklank*[z] is ân stemlose, alveolĂȘre^frikatief.
1.1.3 Die$rif agter jou boonste tande staan#bekend as die alveolĂȘre rif.
1.1.4 Die)tong is verantwoordelik vir bilabiale^klanke.
1.1.5 Wanner [vy:r] as [vi:r] uitgespreek*word, het ons te(make met^vokaalreduksie.
1.2 Luister^na die klanklĂȘer*Vraag1_Eksamen_2603_2025 in die werkopdrag(vouer en transkribeer wat$jy hoor. Gebruik die Internasionale Fonetiese)Alfabet vir jou transkripsie. (5)
Vraag 2 (15)
Lees die$volgende teks en beantwoord die vrae wat volg. Daar word waar nodig Engelse ekwivalente vir sekere^terme gegee.
Is jy bang vir narre? Dis dalk ân fobie!
1
Ons het almal iets wat ons skrik maak. Party van die vrese wat ons het, is egte vrese, soos die kommer oor jou finansiĂ«le)welstand of oor jou gesondheid. Dan is daar ander vrese wat realisties is maar dalk meer verwyderd is, soos die vrees dat jy deur ân seekoei gebyt sal word of dat ân haai jou gaan aanval. Dan is daar vrese wat meer irrasioneel is, soos die vrees vir narre of die vrees vir die donker. Ons noem hierdie tipe vrese fobies.
2
ân Fobie kan veroorsaak word deur trauma wat iemand ervaar het. SĂȘ nou maar jy was as kind skrikgemaak deur ân nar by die sirkus. Dit kan tot ân intense en irrasionele vrees vir narre lei, wat koulrofobie*(coulrophobia) genoem word. In ander gevalle gaan dit gepaard met angstigheid. Die presiese oorsake van ân fobie kan soms moeilik wees om vas te stel.
3
ân Fobie moet irrasioneel van aard wees om te kwalifiseer as ân fobie. ân Vrees vir leeus sal byvourbeeld nie as ân fobie bestempel word nie, juis omdat leeus gevaar kan inhou vir ân mens se lewe. ân Vrees vir motte is ân fobie, omdat motte jou nie skade kan maak nie.
4
Daar is ân skynbaar oneindige lys van fobies: hidrofobie (vrees vir water), agorafobie (vrees vir oop ruimtes), klaustrofobie (vrees vir klein ruimtes), anthofobie (vrees vir blomme) en selfs fobofobie (vrees vir die ontstaan van vrees). Daar is wel hoop vir diegene wat aan enige fobie ly.
5
âSielkundige behandeling is beskikbaar vir allerlei fobies,â vertel Jabulani Mntungwa, ân sielkundige uit Durban. âDie groot vraag natuurlik is of die persoon gereed is om die spesifieke fobie aan te spreek of nie. Die situasie gaan nie verbeter tensy jy wil hĂȘ dit moet beter word nie.â
2.1 Gee ân gepaste antoniem vir âbangâ wat voorkom in die titel. (1)
2.2 Gee ân gepaste sinoniem vir âskrikâ in par 1. (1)
2.3 Die woord(âfinansiĂ«leâ in par 1 is ân attributiewe^adjektief. Hoe*sou die woord^lyk as dit geskryf word as ân predikatiewe adjektief? Skryf ân sin om jou antwoord*te)illustreer.
(1)
2.4 Gee ân voorbeeld van%ân komplekse woord uit par 2. (1)
2.5 Vind en verbeter die spelfout (in par 3). (1)
2.6 Lees die volgende voorbeeld:
Vrees vir haaie is nie ân fobie nie, omdat dit rasioneel is.
Herskryf die sin en begin met die voegwoord. (2)
2.8 Ontleed die woord âanthofobieâ in par 4 volgens die plus-metode. (2)
2.9 Dink jy die teks âIs jy bang vir narre? Dis dalk ân fobie!â is goed geskryf? Met jou kennis van lees en skryfvaardighede, verduidelik in ân kort paragraaf waarom jy dink die teks is goed of sleg geskryf. Verwys na die nodige teorie uit die leereenhede. (6)
Vraag 3 (10)
Vraag 3.1
Kyk na die volgende scenario: Is dit ân voorbeeld van suksesvolle kommunikasie? Gebruik Grice se gespreksreĂ«ls om jou antwoord te staaf. (5)
Spreker 1 : Kan ek asseblief ân pizza met olywe kry?
Spreker 2 : ân Pizza met sardyne?
Spreker 1 : Nee, olywe, olywe, olywe.
Spreker 2 : Pizza met olywe. Ek bring netnou.
Vraag 3.2
Daar is fobies wat meer bekend is as ander. Vind 6 tot 8 voorbeelde van fobies en rangskik hulle van die prototipe tot die swakste voorbeeld. Jy mag hier ChatGPT of ân ander protokol gebruik om die fobies te vind, maar nie om jou antwoord te skryf nie. Motiveer jou antwoord in omtrent drie tot vyf lyntjies. (5)
Vraag 4 (15)
Daar is sekere vrese wat ons in ons lewens teĂ«kom. Skryf ân essay waarin jy vertel oor hoe jy een van jou vrese oorwin het. Jou essay moet tussen 200 â 250 woorde lank wees. Jou essay gaan volgens die volgende rubriek op die volgende bladsy nagesien word.
Indien jy KI gebruik as ân hulpmiddel by hierdie vraag, moet jy dit in jou bronnelys skryf. Indien jy KI gebruik en nie erkenning gee nie, ontvang jy nul vir hierdie afdeling van die portefeulje. Jy mag nie die KI protokol vra om jou opstel namens jou te skryf nie.
If you used AI as an aid to this question, remember to put it in your references. You will receive zero for this section, should you use AI and not declare it. Youâre not allowed to ask the AI protocol to write your essay for you.
Reviews
There are no reviews yet.