Description
AFK2603 Werkopdrag 8 (Portefeulje) Memo | Due 21 Oktober 2025. All questions fully answered. Vraag 1 (10)
1.1 Beantwoord die volgende waar^of*onwaar vrae. Skryf slegs die vraagnommer en “waar” of “onwaar”, byvoorbeeld: 1.6*–^onwaar. (5)
1.1.1 Spraakklanke kan saamsmelt deur*die proses van^metathesis.
1.1.2 Die spraakklank*[z] is ‘n stemlose, alveolêre^frikatief.
1.1.3 Die$rif agter jou boonste tande staan#bekend as die alveolêre rif.
1.1.4 Die)tong is verantwoordelik vir bilabiale^klanke.
1.1.5 Wanner [vy:r] as [vi:r] uitgespreek*word, het ons te(make met^vokaalreduksie.
1.2 Luister^na die klanklêer*Vraag1_Eksamen_2603_2025 in die werkopdrag(vouer en transkribeer wat$jy hoor. Gebruik die Internasionale Fonetiese)Alfabet vir jou transkripsie. (5)
Vraag 2 (15)
Lees die$volgende teks en beantwoord die vrae wat volg. Daar word waar nodig Engelse ekwivalente vir sekere^terme gegee.
Is jy bang vir narre? Dis dalk ‘n fobie!
1
Ons het almal iets wat ons skrik maak. Party van die vrese wat ons het, is egte vrese, soos die kommer oor jou finansiële)welstand of oor jou gesondheid. Dan is daar ander vrese wat realisties is maar dalk meer verwyderd is, soos die vrees dat jy deur ‘n seekoei gebyt sal word of dat ‘n haai jou gaan aanval. Dan is daar vrese wat meer irrasioneel is, soos die vrees vir narre of die vrees vir die donker. Ons noem hierdie tipe vrese fobies.
2
‘n Fobie kan veroorsaak word deur trauma wat iemand ervaar het. Sê nou maar jy was as kind skrikgemaak deur ‘n nar by die sirkus. Dit kan tot ‘n intense en irrasionele vrees vir narre lei, wat koulrofobie*(coulrophobia) genoem word. In ander gevalle gaan dit gepaard met angstigheid. Die presiese oorsake van ‘n fobie kan soms moeilik wees om vas te stel.
3
‘n Fobie moet irrasioneel van aard wees om te kwalifiseer as ‘n fobie. ‘n Vrees vir leeus sal byvourbeeld nie as ‘n fobie bestempel word nie, juis omdat leeus gevaar kan inhou vir ‘n mens se lewe. ‘n Vrees vir motte is ‘n fobie, omdat motte jou nie skade kan maak nie.
4
Daar is ‘n skynbaar oneindige lys van fobies: hidrofobie (vrees vir water), agorafobie (vrees vir oop ruimtes), klaustrofobie (vrees vir klein ruimtes), anthofobie (vrees vir blomme) en selfs fobofobie (vrees vir die ontstaan van vrees). Daar is wel hoop vir diegene wat aan enige fobie ly.
5
“Sielkundige behandeling is beskikbaar vir allerlei fobies,” vertel Jabulani Mntungwa, ‘n sielkundige uit Durban. “Die groot vraag natuurlik is of die persoon gereed is om die spesifieke fobie aan te spreek of nie. Die situasie gaan nie verbeter tensy jy wil hê dit moet beter word nie.”
2.1 Gee ‘n gepaste antoniem vir “bang” wat voorkom in die titel. (1)
2.2 Gee ‘n gepaste sinoniem vir “skrik” in par 1. (1)
2.3 Die woord(“finansiële” in par 1 is ‘n attributiewe^adjektief. Hoe*sou die woord^lyk as dit geskryf word as ‘n predikatiewe adjektief? Skryf ‘n sin om jou antwoord*te)illustreer.
(1)
2.4 Gee ‘n voorbeeld van%‘n komplekse woord uit par 2. (1)
2.5 Vind en verbeter die spelfout (in par 3). (1)
2.6 Lees die volgende voorbeeld:
Vrees vir haaie is nie ‘n fobie nie, omdat dit rasioneel is.
Herskryf die sin en begin met die voegwoord. (2)
2.8 Ontleed die woord “anthofobie” in par 4 volgens die plus-metode. (2)
2.9 Dink jy die teks “Is jy bang vir narre? Dis dalk ‘n fobie!” is goed geskryf? Met jou kennis van lees en skryfvaardighede, verduidelik in ‘n kort paragraaf waarom jy dink die teks is goed of sleg geskryf. Verwys na die nodige teorie uit die leereenhede. (6)
Vraag 3 (10)
Vraag 3.1
Kyk na die volgende scenario: Is dit ‘n voorbeeld van suksesvolle kommunikasie? Gebruik Grice se gespreksreëls om jou antwoord te staaf. (5)
Spreker 1 : Kan ek asseblief ‘n pizza met olywe kry?
Spreker 2 : ‘n Pizza met sardyne?
Spreker 1 : Nee, olywe, olywe, olywe.
Spreker 2 : Pizza met olywe. Ek bring netnou.
Vraag 3.2
Daar is fobies wat meer bekend is as ander. Vind 6 tot 8 voorbeelde van fobies en rangskik hulle van die prototipe tot die swakste voorbeeld. Jy mag hier ChatGPT of ‘n ander protokol gebruik om die fobies te vind, maar nie om jou antwoord te skryf nie. Motiveer jou antwoord in omtrent drie tot vyf lyntjies. (5)
Vraag 4 (15)
Daar is sekere vrese wat ons in ons lewens teëkom. Skryf ‘n essay waarin jy vertel oor hoe jy een van jou vrese oorwin het. Jou essay moet tussen 200 – 250 woorde lank wees. Jou essay gaan volgens die volgende rubriek op die volgende bladsy nagesien word.
Indien jy KI gebruik as ‘n hulpmiddel by hierdie vraag, moet jy dit in jou bronnelys skryf. Indien jy KI gebruik en nie erkenning gee nie, ontvang jy nul vir hierdie afdeling van die portefeulje. Jy mag nie die KI protokol vra om jou opstel namens jou te skryf nie.
If you used AI as an aid to this question, remember to put it in your references. You will receive zero for this section, should you use AI and not declare it. You’re not allowed to ask the AI protocol to write your essay for you.
Reviews
There are no reviews yet.