Vraag 1 (leesstuk) Lees Riana Scheepers se hoofstuk, “Die kortverhaal se uitgebreide familie” (2012:69-73). Dit is op die biblioteek se e-reserwes beskikbaar. Kies EEN van die volgende subgenres wat Scheepers bespreek: skets, anekdote of fabel. (Die essay, vinjet, gelykenis en sprokie is NIE ʼn opsie nie.)
1.1 Skryf nou jou eie skets OF anekdote OF fabel. Jou antwoord moet 150-250 woorde lank wees en moet duidelik ooreenstem met die definisie wat Scheepers gee.
Eenkeer, tydens ‘n besonder stormagtige nag, het die krag in ons woonbuurt afgegaan. Terwyl ek en my gesin in die donker gesit het, het my pa besluit om ‘n paar kerse op te steek. Net toe
Reviews
There are no reviews yet.