Description

AFK2601 Assignment 3 (Werkopdrag 3) 2026 – Due 21 May 2026

Vraag 1

In Leereenheid 3 word daar onder meer aandag geskenk aan die kenmerke van Loftus
Marais se poësie. Lees Leereenheid 3, asook Loftus Marais se gedig, “Heet” (beskikbaar
op e-reserwes), en beantwoord dan die volgende vrae oor hierdie gedig:

1.1
Identifiseer enige drie kenmerke van Loftus Marais se poësie wat in die gedig “Heet”
voorkom. Die kenmerke moet betrekking hê op die digter se werk én op die
spesifieke gedig.

(3)
1.2 Noem ’n voorbeeld uit “Heet” van elkeen van die kenmerke wat jy by 1.1
geïdentifiseer het.

(3)
1.3 Waarom sê die spreker in die voorlaaste versreël dat hy “soos ’n smokkelaar gevoel”
het? Maak gebruik van aanhalings uit die gedig om jou antwoord te staaf.
(3)
1.4 Wat is volgens die spreker die “kontrabande” waarmee hy die woonstel verlaat? (1)

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

0
    0
    Your Shopping Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop