Description

AFK1503 Werkopdrag 2 Memo | Due 25 Junie 2025. All questions fully answered. DEEL 1: Skryfvaardighede VRAAG 1 1.1 Kyk na die volgende notas van ’n student en besluit hoe jy hierdie inligting in die bibliografie van ’n opstel sou insluit. | Look at the following notes from a student and decide how you would add the information to the bibliography of an essay. (7) NOTAS: S. Miller / B.D. Kriel / D. Henry Titel van bron: Die ontwikkeling van Afrikaans 2018 Uitgewer = Naledi (Pretoria) VRAAG 2 2.1 Parafraseer die volgende teks (TEKS A) in twee Afrikaanse sinne. | Paraphrase the following text (TEKS A) in two Afrikaans sentences. (4) TEKS A Ons gebruik nie net die gesproke woord wanneer ons met ander kommunikeer nie. Nee, daarbenewens gebruik ons ook ander geluide, gebare en liggaamshoudings om gesproke woorde mee af te wissel, aan te vul of te vervang. Anderson (2006) wys daarop dat verbale kommunikasie van klank en tempo afhanklik is, terwyl nieverbale kommunikasie ander sintuie soos sig, reuk, smaak en tas gebruik. VRAAG 3 3.1 Rangskik die volgende sinne in die korrekte volgorde sodat die teks koherent is en die inligting logies op mekaar volg. | Arrange the following sentences into the correct sequence to ensure the text is coherent and the information follows a logical pattern. (4) (a) Daarna sal ek bepaal hoe Afrikaans aan die vereistes van ’n kreoolse taal voldoen. (b) Ek sal eerstens die oorsprong van Afrikaans oorweeg en bepaal hoe Afrikaans van ’n pidgin na ’n kreoolse taal ontwikkel het. (c) Ek sal my opstel afsluit deur aan te dui waarom sommige navorsers steeds nie Afrikaans as kreoolse taal beskou nie, maar argumenteeer dat hierdie standpunte nie betroubaar is nie. (d) In hierdie opstel gaan ek ondersoek waarom Afrikaans as ’n kreoolse taal beskou kan word. [15] DEEL 2: Leesvaardighede VRAAG 1 1.1 Lees deur die teks (TEKS B) en identifiseer twee hoof-idees en drie sleutelwoorde. Nommer die hoof-idees (1 en 2) asook die sleutelwoorde (3, 4 en 5) | Read through the text (TEKS B) and identify two main ideas and three keywords. Number the main ideas (1 and 2) as well as the keywords (3, 4 and 5). (5) TEKS B Afrikaans is een van die jongste tale ter wêreld en daarom is mense geneig om te dink dat dit ʼn klein taaltjie is. In vergelyking met Chinees of Swahili is Afrikaans baie klein, maar Afrikaans het nogtans meer sprekers as Deens. Afrikaans is ʼn Afrikataal met Europese wortels. Hoe is so iets moontlik? Wel, jy weet seker reeds dat Afrikaans uit Nederlands ontwikkel het. Afrikaans is deel van die Indo-Europese taalfamilie wat in verskillende taalgroepe vertak. Die vervorming van Nederlands tot Afrikaans het egter hier in Afrika plaasgevind, waar taalkontak tussen Europese afstammelinge, inheemse volke en Oosterse slawe ʼn bepalende invloed uitgeoefen het. TOTAAL:

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

9
    9
    Your Shopping Cart
    EML1501 Assignment
    EML1501 ASSIGNMENT 3 2025 - FULLY ANSWERED (DUE 7 AUGUST 2025)
    Seller:

    The Smart Slacker

    Price: R100.00
    R100.00
    NST2601 ASSIGNMENT 1 (QUIZ) SEMESTER 1 2025 - 100% CORRECT ANSWERS
    R100.00
    EMA1501 ASSIGNMENT 2 2025 - FULLY ANSWERED (DUE 31 JULY 2025)
    EMA1501 ASSIGNMENT 2 2025 - FULLY ANSWERED (DUE 31 JULY 2025)
    Seller:

    The Smart Slacker

    Price: R100.00
    R100.00
    TMN3703 Latest Exam Pack 2025
    TMN3703 Latest Exam Pack 2025
    Seller:

    Aimark94

    Price: R80.00
    R80.00
    HRPYC81 PROJECT 4 ASSIGNMENT 4 2025 - FULLY ANSWERED (DUE OCTOBER 2025)
    R60.00
    HED4806 ASSIGNMENT 3 2025 - FULLY ANSWERED (DUE 2025)
    HED4806 ASSIGNMENT 3 2025 - FULLY ANSWERED (DUE 2025)
    Seller:

    The Smart Slacker

    Price: R100.00
    R100.00
    HED4806 ASSIGNMENT 2 2025 - FULLY ANSWERED (DUE 2025)

    Price: R60.00
    R60.00
    EST1501 ASSIGNMENT 3 2025 - FULLY ANSWERED (DUE 31 JULY 2025)
    EST1501 ASSIGNMENT 3 2025 - FULLY ANSWERED (DUE 31 JULY 2025)
    Seller:

    The Smart Slacker

    Price: R100.00
    R100.00
    CIC2601 Assignment 3 Memo | Due 6 August 2025