Description

AFK1501 Assignment 3 (Portfolio) Semester 1 Memo | Due 23 May 2025. All questions fully answered.  Vraag 1: Literêre Fiksie
1. Werk aandagtig deur Leereenheid 1 en beantwoord die volgende kortvrae in jou eie woorde:
1.1. Wat is, volgens Smuts (1979), die drie basiese struktuurelemente wat prosawerke vorm?
1.2. Hoe sal jy die konsep van “gebeure” in die prosagenre definieer?
1.3. Hoe verskil die karakterisering in die kortverhaal van dié in die roman?
1.4. Wat is die rol van “ruimte” in die prosateks?
1.5. Wat word bedoel met die term “vertelinstansie”?
1.6. Hoe kan “identifisering” met die “Ander” in ‘n verhaal verduidelik word?
1.7. Wat is die funksie van die plot in ‘n prosateks?
1.8. Noem twee maniere waarop die ruimte in ‘n verhaal die karakter kan beïnvloed.
1.9. Hoe kan die verteller in ‘n kortverhaal as ‘n “katalisator” optree?
Vraag 2: Literêre fiksie en Dorado deur Tom Dreyer
2. Dien ʼn hersiene en verbeterde weergawe in van die essay wat jy vir Vraag 1 in Werkopdrag 2
ingelewer het. Skryf ʼn essay van ongeveer 1000 tot 1200 woorde waarin jy literêre fiksie as
prosa-genre bespreek en dan ook waarom Dorado deur Tom Dreyer ʼn voorbeeld daarvan is.
 Vraag 3: Die Radiodrama
3. Lees Cruywagen se inleiding tot Droomskip en ander radiodramas (beskikbaar as e-reserwe).
Luister dan na Eendag in Alicante (hier of via die moduleblad beskikbaar), ’n radiodrama deur
Mari Snyman. Beantwoord daarna die volgende vrae.
3.1. Noem die drie klankkomponente waaruit ’n hoorspel bestaan.
3.2. Met watter twee soorte klankkomponente open die eerste toneel in Eendag in Alicante?
3.3. Om welke doel word musiek hoofsaaklik in ’n hoorspel aangewend?
3.4. Musiek kan vir nog ’n ander doel in die radiodrama aangewend word. Verduidelik hierdie
doel en dui aan of musiek op hierdie wyse in Eendag in Alicante gebruik word.
3.5. In verskillende tonele in Eendag in Alicante hoor ons die geruis van mense of die geluid van
voëls in die agtergrond. Is hierdie praktiese of verpakte byklanke? Motiveer jou antwoord.
3.6. Waaroor is Mira spyt?
3.7. Hoekom het Lourens Texas toe gevlug?
3.8. Wat is die twee verskillende betekenisse wat vir Mira se naam gegee word?
 Vraag 4: Poësie
4. Lees die gedig “Swart September” deur Koos Kombuis (beskikbaar as e-reserwe) en
beantwoord dan die volgende vrae.
4.1. Wat is ’n Namibroos?
4.2. Watter stylfiguur tref ons aan in reëls 3, 5 en 6? Haal die tersaaklike deel uit elke reël aan
en dui met onderstreping aan waar die stylfiguur aangetref word.
4.3. Waarom sou ’n mens normaalweg September as die “mooiste, mooiste maand” wou
beskryf?
4.4. Na watter jaar en historiese tydperk word daar in die gedig verwys? Haal twee voorbeelde
uit die gedig aan om jou antwoord te staaf.
4.5. Waarvan is die laaste strofe ’n parodie?
4.6. Na wie verwys die naam “Treurnicht” in die laaste strofe van die gedig? Op watter ander
woorde word met die gebruik van hierdie naam gesinspeel?
 Vraag 5: Reflektiewe Essay
5. Skryf ’n reflektiewe essay van minstens 600 woorde waarin jy oor jou leerervaring in
AFK1501 besin. Verwys na die volgende:
 Die voorgeskrewe tekste.
 Die aktiwiteite in die studiegids.
 Die leeruitkomste van die module.
 Hoe hierdie module by jou graadprogram inskakel.
 Hou die kennis wat jy in hierdie module opgebou het bydra tot die kennis en vaardighede
wat jy eendag in jou loopbaan kan gebruik.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

18
    18
    Your Shopping Cart
    APC2601 Assignment 1 Semester 1 Memo | Due March 2025
    R50.00
    SUS1501 ASSIGNMENT 4 SEMESTER 1 2025 - FULLY ANSWERED

    Seller:

    The Smart Slacker

    Price: R50.00
    R50.00
    LML4807 ASSIGNMENT 1 SEMESTER 1 2025
    LML4807 ASSIGNMENT 1 SEMESTER 1 2025
    Seller:

    The Smart Slacker

    Price: R100.00
    R100.00
    SSO1505 Assignment
    SSO1505 Assignment 3 Semester 1 Memo | Due May 2025
    Seller:

    Aimark94

    Price: R100.00
    R100.00
    MFP2601-Exams (Questions & Answers) [2023]

    DPR2603 Assignment 1 Semester 1 Memo | Due 24 March 2025
    R100.00
    COM3701 Assignment 1 Semester 1 Memo | Due 27 March 2025
    R100.00
    ECS3703 Assignment 2 Semester 1 Memo | Due April 2025
    R100.00
    OVM1502 Assignment 2 Semester 1 Memo | Due 24 April 2025
    R100.00
    CHL2601 Assignment 5 Memo | Due 10 July 2025
    CHL2601 Assignment 5 Memo | Due 10 July 2025
    Seller:

    Aimark94

    Price: R100.00
    R100.00
    CHL2601 Assignment 8 2024 | Due 23 September 2024
    CHL2601 Assignment 8 2024 | Due 23 September 2024
    Seller:

    Aimark94

    Price: R50.00
    R50.00
    EPP2601 Assignment 1 Semester 1 Memo | Due 2 April 2025
    R100.00
    NST1502 Assignment 3
    NST1502 Assignment 3 2024 | Due 13 August 2024
    Seller:

    Aimark94

    Price: R80.00
    R80.00
    CUS3701 ASSIGNMENT 3 2025 - FULLY ANSWERED (DUE 4 AUGUST 2025)
    CUS3701 ASSIGNMENT 3 2025 - FULLY ANSWERED (DUE 4 AUGUST 2025)
    Seller:

    The Smart Slacker

    Price: R100.00
    R100.00
    CMY3705 Assignment 1 Semester 2 Memo | Due 12 September 2025
    R100.00
    COM3703 Assignment 3 Semester 2 2024 | Due September 2024
    R70.00
    CHL2601 Assignment 3 Memo | Due 6 June 2025
    CHL2601 Assignment 3 Memo | Due 6 June 2025
    Seller:

    Aimark94

    Price: R100.00
    R100.00
    FIN3701 Assignment 1 Semester 2 Memo | Due 21 August 2025
    R100.00